Teks van Pous Francis se Daad van Toewyding van die ‘mensdom, veral Rusland en Oekraïne’
Daad van Toewyding aan die Onbevlekte Hart van Maria Basiliek van Sint Petrus 25 Maart 2022 O Maria, Moeder van God en ons Moeder, in dié tyd van beproewing kom ons voor u. As ons Moeder ken u ons en het u ons lief: u sien alles raak wat swaar op ons harte druk. […]
Teks van Pous Francis se Daad van Toewyding van die ‘mensdom, veral Rusland en Oekraïne’ Read More »